Notariële dienste
As Notarisse lewer ons spesialis advies en dienste in die voorbereiding, registrasie en verleiding van gespesialiseerde kontrakte en dokumente, insluitend die volgende;
- Volmagte
- Huweliksvoorwaardekontrakte
- Verbande
- Serwitute
- Notariële aktes
- Notariele huurooreenkomste
- Testamente
- Trusts
- Skenkingsooreenkomste
Eiendomsreg
- Oordrag en Registrasie van aktes.
- Met kwalifikasie en ervaring as eiendomsagent gee ons ook hulp, raad en advies met elke aspek van die bemarking-, koop-, verkoop-, en verhuringstransaksies van onroerende eiendom.
- Voorbereiding, registrasie en kansellasie van verbande.
- Verskeie ander eiendoms aangeleenthede.
Contractual Law
- Advice on and revision of existing contracts.
- Advice on and preparation of new contracts, including Leases, Rental, Surety, Purchase, Sale, Employment, Service, Donations and the like.
Family Law
- Advice on marriage law and related matters.
- Advise, Preparation and registration of Ante-nuptial contracts.
- Divorces.
Boedelreg en Testamente
- Advies oor en hantering van alle aspekte van die administrasie van boedels.
- Advies oor en voorbereiding van testamente en testamentêre trusts.
